Observatory | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 33°56′16″S 18°28′15″O / 33.93778°S 18.47083°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,49 km2 (1,35 vk. myl) |
Hoogte | 21 m (69 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 9 207[1] |
• Digtheid | 1 521/km2 (3 940/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7935 (Busse) 7925 (Strate) |
Skakelkodes | +27 (0)21 |
Observatory is die derde Kaapstadse voorstad aan die spoorlyn wat oor Wynberg tot in Simonstad loop, tussen Soutrivier en Mowbray.
Die voorstad verkry sy naam van die sterrewag wat in die voorstad was, maar weens die liguitstraling in die Kaapse Skiereiland is die sterrewag na Sutherland in die Karoo verskuif.