Ontsteking kan na een van die volgende verwys:
- Ontsteking (inflammasie), reaksie van die immuunstelsel op 'n infeksie of irritasie.
- Ontstekingstelsel, die ontsteking van 'n lug-brandstofmengsel in 'n binnebrandenjin.
- Ontsteker, 'n toestel wat plofstof ontsteek.