Orlando | |
---|---|
Township | |
Koördinate: 26°14′35″S 27°56′11″O / 26.24306°S 27.93639°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,01 km2 (3,86 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 108 813 |
• Digtheid | 11 000/km2 (30 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Orlando is die oudste township in Soweto, Gauteng. Die township is in 1931 gestig en na Johannesburg se burgemeester Edwin Orlando Leake vernoem.[1] Orlando is verdeel in Orlando-Oos en Orlando-Wes. Volgens die 2011-sensus het Orlando-Oos 68 210 inwoners[2] en Orlando-Wes 40 603 inwoners.[3]