Oud-Permiese alfabet
|
|
Soort skryfstelsel |
Alfabet
|
Tyd gebruik |
1372-1600's
|
Rigting |
Links na regs
|
Tale |
Komi
|
Stelsels
|
Moederstelsels |
|
ISO 15924 |
Perm, 227
|
Unicode |
U+10350–U+1037F
Finaal aanvaarde voorstel
|
Nota
|
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
|
|
Die Oud-Permiese alfabet, ook Aboer of Anboer genoem, is ’n "hoogs idiosinkratiese aanpassing" [1] van die Cyrilliese alfabet wat gebruik is vir die skryf van Middeleeuse Komi (Permies).
- ↑ Bernard Comrie, 1996. "Adaptations of the Cyrillic Alphabet". In Daniels & Bright, The World's Writing Systems, p. 700.