Oudebergpas | |
Koördinate: 32°07′16″S 24°24′28″O / 32.12111°S 24.40778°O | |
---|---|
Ligging | Noordwes van Graaff-Reinet |
Maksimumhelling | 1:18 |
Hoogte | 1 200 m |
Ingenieur | Andrew Geddes Bain |
Begin in | 1829 |
Pad | R63 |
Die Oudebergpas (ook Oubergpas) is 'n bergpas wat noordwes van Graaff-Reinet op die R63 na Murraysburg lê. Die pas is in 1829 gebou, bereik 'n hoogte van 1 200 m en 'n maksimumhelling van 1:18. Kapt. Charles Lennnox Stretch, die landmeter van Graaff-Reinet, het Andrew Geddes Bain gehelp met die bou van die pas.