Outeniquapas | |
Die hoogste punt in die Outeniquapas.
| |
Ligging | Tussen Oudtshoorn en George |
---|---|
Hoogte | 800 m |
Lengte | 14,5 km |
Begin in | 1943 |
Voltooi in | 1951 |
In | Outeniquaberge |
Pad | N9 en N12 |
Outeniquapas, soms ook Outeniekwapas, is 'n bergpas op die N12 nasionale pad. Dit is een van die twee hoofroetes oor die Outeniekwaberge wat Outeniekwaland verbind met Oudtshoorn in die Klein-Karoo, Uniondale in die Langkloof en die binneland. Die pas is 14,5 km lank.