Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Pachycephalosauria | |
---|---|
’n Afdruk van die skedel van ’n Pachycephalosaurus wyomingensis (Oxford University Museum of Natural History). | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | Pachycephalosauria (Sternberg, 1945)
|
Tipe-spesie | |
|
Tyrannosaurus | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Pachycephalosauria (van die Griekse παχυκέφαλοσαυρος vir "dikkop-akkedisse") is ’n klade Ornithischia-dinosourusse. Bekende genera sluit in Pachycephalosaurus, Stegoceras, Stygimoloch en Dracorex. Die meeste het tydens die Laat Kryt-periode voorgekom in wat nou Noord-Amerika en Asië is. Hulle was tweepotige, plantvretende/vleisvretende diere met dik skedels. Die rede vir hul koepelvormige skedels is onseker; die gewilde teorie is dat hulle dit gebruik het om mekaar soos sekere boksoorte met die kop te stamp.