’n Foto van Pan in 2017 deur Cassini. | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | M.R. Showalter |
Datum | 16 Julie 1990 |
Wentelbaaneienskappe[1] | |
Halwe lengteas | 133 584,0±0,1 km |
Wentelperiode | 0,575050718 dae (13,801217 uur) |
Baanhelling | 0,0001±0,0004 ° |
Satelliet van | Saturnus |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 34,4 × 31,4 × 20,8 km |
Gem. radius | 14,1±1,3 km[2] |
Massa | 4,95±0,75×1015 kg[2] |
Gem. digtheid | 0,42±0,15 g/cm³[2] |
Oppervlak- aantrekkingskrag | 0,0001–0,0018 m/s2 |
Ontsnapping- snelheid | ≈ 0,006 km/s |
Rotasieperiode | Sinkronies |
Ashelling | Nul |
0n5 | |
Temperatuur | ≈ 78 K |
Pan (Grieks: Πάν) is die heel binneste [3] maan van Saturnus met ’n naam. Dit is ’n klein voorwerp met die vorm van ’n okkerneut. Dit is sowat 35 km lank en 23 km breed, en kom voor in die Encke-gaping in Saturnus se A-ring. Pan is ’n herdersmaan en hou die Encke-gaping skoon van materiaal.
Dit is in 1990 deur M.R. Showalter ontdek toe hy ou foto's van Voyager 2 bestudeer het; dit het die voorlopige naam S/1981 S 13 gekry omdat die ontdekkingsfoto's van 1981 dateer het.[4]
{{cite journal}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)