Papendrecht | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Papendrecht aan die oewer van die Beneden-Merwede | |
Ligging van Papendrecht in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Papendrecht-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°50′N 4°41′O / 51.833°N 4.683°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Margreet van Driel |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,79 km2 (4,17 vk. myl) |
• Land | 9,41 km2 (3,63 vk. myl) |
• Water | 1,38 km2 (0,53 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 32 208 |
• Digtheid | 3 421/km2 (8 860/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 3351–3356 |
Skakelkodes | 078 |
Bestuurlike sentrum | Papendrecht |
Webwerf | www.papendrecht.nl |
Papendrecht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 32 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 11 km².
Papendrecht lê in die suidweshoek van die Alblasserwaard-streek in die suide van die provinsie, waar die riviere Beneden-Merwede en Noord mekaar raak, en is deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.
Die dorp het reeds bestaan in 1105. In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is 'n Hollandse dialek.
In Papendrecht is die hoofkantoor van lugvaartbedryf Fokker Technologies en baggerbedryf Boskalis gevestig.