Patriarg Nikon | ||||
Kerk | Russies-Ortodokse Kerk | |||
Setel | Moskou | |||
Termyn | 25 Julie 1652 – 12 Desember 1666 | |||
Russies | Никон | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | Patriarg Josef | |||
Opvolger | Patriarg Joasaf II | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboortenaam | Nikita Minin (Никита Минин) | |||
Gebore | 7 Mei 1605 | |||
Geboorteplek | Weldemanowo, Rusland | |||
Oorlede | 17 Augustus 1681 | |||
Sterfteplek | Jaroslawl | |||
Nasionaliteit | Russies | |||
|
Patriarg Nikon (Russies: Ни́кон; Oudslawies: Нїконъ) is op 7 Mei 1605 gebore as Nikita Minin (Никита Минин) en was ’n Russiese geestelike. Hy was van 1652 tot 1666 die sewende patriarg van die Russies-Ortodokse Kerk. In 1667 het hy ’n skeuring (Russies: раскол; raskol) in die kerk gebring met sy hervormings.