Penuell Maduna | |
Minister van Justisie en Staatkundige ontwikkeling
| |
Ampstermyn 1999 – 2004 | |
President | Thabo Mbeki |
---|---|
Voorafgegaan deur | Dullah Omar (Justisie) |
Opgevolg deur | Brigitte Mabandla |
Minister van Mynbou en Energie
| |
Ampstermyn 1996 – 1998 | |
President | Nelson Mandela |
Voorafgegaan deur | Pik Botha |
Opgevolg deur | Phumzile Mlambo-Ngcuka |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Desember 1952 |
Politieke party | African National Congress |
Penuell Mpapa Maduna (Desember 1952 – ) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus.[1] Hy was die minister van Mynbou en Energie van 1996 tot 1998 in die Kabinet van Nelson Mandela (na Pik Botha), en minister van Justisie en Staatkundige ontwikkeling in die kabinet van Thabo Mbeki van 1999 tot 2004.