Algemeen | |
---|---|
Naam | Permanganaat |
Termochemiese radius | 2,20(19) Å[1] |
61,3 [Scm2/mol][2] | |
Lys van anione |
'n Permanganaat is 'n sout wat die komplekse ioon MnO4- as anioon bevat. Die anioon het die vorm van 'n tetraëder en die sentrale mangaanatoom het sy hoogste oksidasietoestand: 7+.
Die bekendste permanganaat is kaliumpermanganaat, 'n pers vastestof wat 'n sterk oksideermiddel is en goed in water oplos.