Perseus | |
---|---|
Griekse held | |
Perseus met die kop van Medusa, deur Antonio Canova, (1801).
| |
Naam | Perseus |
Blyplek | Argos |
Simbool | kop van Medusa |
Vrou | Andromeda |
Ouers | Zeus en Danaë |
Broers, susters | Ares, Atena, Apollo, Artemis, Afrodite, Dionisos, Hebe, Hermes, Herakles, Helena van Troje, Hefaistos, Minos, die Muses, die Grasieë |
Kinders | Perses, Heleus, Alkaios, Stenelos, Elektruon, Mestor, Kunurus, Gorgofone, Autochte |
Perseus (Grieks: Περσεύς) was ’n held in die Griekse mitologie. Hy was die seun van Zeus en is veral bekend daarvoor dat hy die Gorgo Medusa doodgemaak het.