Petrus Jacobus de Klerk | |
Ds. P.J. de Klerk
| |
Naam | Petrus Jacobus de Klerk |
---|---|
Geboorte | 12 Desember 1902 Bethulie, Oranjerivierkolonie |
Sterfte | 20 Maart 1990 (op 87) |
Kerkverband | Gereformeerde Kerk |
Gemeente(s) | Pietersburg (1930–'41) Vereeniging–Alberton (1941–'45) Durban (1945–'68) |
Jare aktief | 1941–1968 |
Kweekskool | Potchefstroom |
Ds. Petrus Jacobus (Petra) de Klerk (12 Desember 1902, plaas Kraaifontein, distrik Bethulie, Oranjerivierkolonie – 20 Maart 1990) was predikant in drie gemeentes van die Gereformeerde Kerk.