Petsjora

Petsjora
Nasa-Satellietbeeld van die Petsjora
Nasa-Satellietbeeld van die Petsjora
Nasa-Satellietbeeld van die Petsjora

Die stroomgebied van die Petsjora

Oorsprong Oeralgebergte, Republiek van Komi, Rusland
Monding Nenetsië, Rusland
Petsjorasee (Barentssee)
Stroomgebied Rusland
Lengte 1 809 km (1 124 myl)
Oorspronghoogte 630 m (2 067 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 4 100 m³/s (145 000 vt³/s)
Stroomgebiedopp. 322 000 km² (124 500 myl²)
Kaart van die Petsjora-bekken in Europa
Kaart van die Petsjora-bekken in Europa

Die Petsjora (Russies: Печо́ра; Komi: Печӧра; Nenets: Санэроˮ яха) is 'n groot noord-vloeiende rivier in die Europese deel van Rusland. Dié rivier, met 'n lengte van 1 809 km (1 124 myl), ontspring in die noordelike Oeralgebergte in die Republiek van Komi. Aansluitend vloei dié rivier in 'n noordelike rigting deur die Republiek van Komi en bereik Woektyl. Vanaf hier vloei die Petsjora eers in 'n noordwestelike rigting deur Petsjora, later in 'n suidwestelike rigting en dan in 'n noordelike rigting. Noord van Narjan-Mar, Nenetsië, mond dié rivier in 'n delta in die Petsjorasee, 'n randmeer van die Barentssee, uit.[1]

  1. "Pechora River" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2018. Besoek op 17 Augustus 2017.

Petsjora

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne