Phuthaditjhaba Witsieshoek | |
---|---|
Koördinate: 28°32′S 28°49′O / 28.533°S 28.817°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyana |
Munisipaliteit | Maluti-a-Phofung |
Oppervlak | |
• Totaal | 23,83 km2 (9,20 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 54 661 |
• Digtheid | 2 294/km2 (5 940/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.0% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 88.8% |
• Zoeloe | 4.4% |
• Ander | 3.3% |
• Engels | 2.0% |
• Gebaretaal | 1.5% |
Poskode (strate) | 9866 |
Poskode (posbusse) | 9869 |
Skakelkode | 058 |
Phuthaditjhaba (voorheen: Witsieshoek) is 'n dorp in die Vrystaat, Suid-Afrika en is in die bergagtige dele van die Oos-Vrystaat geleë. Die dorp was die hoofstad van die Basoetogebied bekend as QwaQwa, een van die ses voormalige selfregerende swart tuislande wat deur die Nasionale Partyregering daargestel is.