Pienaarsrivier | |
---|---|
Die boloop te Buffelsdrift
| |
Stroomgebied | Gauteng Limpopo |
Oorsprong | Oos van Pretoria |
Sytak -links | Apiesrivier |
Sytak -regs | Platrivier |
Monding | Krokodilrivier |
Monding-hoogte | 955 m |
Koördinate: 25°6′4″S 27°33′50″O / 25.10111°S 27.56389°O |
Die Pienaarsrivier is 'n rivier in Gauteng en Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is 'n sytak van die Krokodilrivier. Sommige dele van hierdie rivier staan bekend as die Moretelerivier en Morelettaspruit.