Piet Plessis | |
---|---|
Koördinate: 26°10′S 24°25′O / 26.167°S 24.417°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr. Ruth Segomotsi Mompati |
Munisipaliteit | Kagisano-Molopo |
Oppervlak | |
• Totaal | 13,65 km2 (5,27 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 655 |
• Digtheid | 121/km2 (310/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 95.8% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 91.5% |
• Afrikaans | 4.1% |
• Engels | 2.1% |
• Zoeloe | 1.1% |
• Ander | 1.2% |
Poskode (strate) | 8621 |
Poskode (posbusse) | 8621 |
Skakelkode | 053 |
Piet Plessis is 'n dorpie in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.
Die dorpie is teenaan die landelike R377-streeksroete geleë. Die naaste groot dorp en sakesentrum is Vryburg, omtrent 90 km suid hiervandaan. Die Botswanagrens lê ongeveer 50 km noord van Piet Plessis.