| |||||
Volle naam | Pieter Stephanus du Toit | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 20 Augustus 1992 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 2,00 m | ||||
Massa | 120 kg | ||||
Skool | Hoërskool Swartland | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Springbokno. | 854 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2022- | Toyota Verblitz | 24 | (10) | ||
korrek soos op 22 September 2023. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2015 | Natalse Haaie | 5 | (0) | ||
korrek soos op 22 September 2023. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2015 2016–2021 |
Sharks Stormers |
27 59 |
(0) (20) | ||
korrek soos op 22 September 2023. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012 2013– |
Junior Bokke Suid-Afrika |
5 84 |
(5) (55) | ||
korrek soos op 1 Oktober 2024. |
Pieter-Steph du Toit (* 20 Augustus 1992, Kaapstad) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Stormers in die Superrugbykompetisie op slot of flank speel. Hy was deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023. In 2019 is hy bekroon met Wêreldrugby se 2019 Wêreldmansrugbyspeler van die Jaar-titel.
Op 9 November 2013 het hy op die ouderdom van 21 jaar sy eerste toets vir die Springbokke in Cardiff teen Wallis gespeel. Op 2 Junie 2018 is hy eenmalig as die kaptein aangewys vir die toets teen Wallis.