Pieter Kuypers Albertyn | |
Ds. P.K. Albertyn
| |
Naam | Pieter Kuypers Albertyn |
---|---|
Geboorte | 31 Oktober 1872 Kaapstad, Kaapkolonie |
Sterfte | 26 April 1946 Kleinmond, Kaapland |
Kerkverband | Nederduits Gereformeerd |
Gemeente(s) | Darling, Graaff-Reinet, Brandfort, Swellendam |
Jare aktief | 1900-1939 |
Kweekskool | Utrecht, Nederland |
Ds. Pieter Kuypers (oom P.K.) Albertyn (Kaapstad, 31 Oktober 1872 - Kleinmond, 26 April 1946[1]) was 'n leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 'n skrywer, joernalis en die Kerk se eerste Algemene Sondagskoolsekretaris.