Pimpri-Chinchwad पिंपरी चिंचवड | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 18°37′07″N 73°48′13″O / 18.61861°N 73.80361°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Maharasjtra |
Distrik | Pune |
Gestig op | 11 Oktober 1982 |
Regering | |
• Tipe | Pimpri-Chinchwad Munisipale Korporasie |
• Burgemeester | Mohini Lande |
• Munisipale Kommissaris | Ashish Sharma |
Oppervlak | |
• Totaal | 171,51 km2 (66,22 vk. myl) |
Hoogte | 530 m (1 740,04,43 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 729 320 |
• Digtheid | 10 000/km2 (26 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 4110XX |
Skakelkodes | 91-20 |
Webwerf | pcmcindia.in |
Pimpri-Chinchwad (Marathi: पिंपरी चिंचवड, Pimprī Ciñcavaḍ) is 'n stad in die Indiese deelstaat Maharasjtra met 'n bevolking van 1 729 320 in 2011. Dit is in die metropolitaanse gebied van Pune en is 191 kilometer suid van Maharasjtra se hoofstad en Indië se grootste stad Moembaai geleë. Pimpri-Chinchwad bestaan uit die twee susterstede Pimpri en Chinchwad en is op 11 Oktober 1982 gestig.