Pinelands | |
---|---|
Voorstad | |
Die kerkgebou van die NG gemeente Pinelands. | |
'n OpenStreetMap-straatkaart van Pinelands | |
Koördinate: 33°55′54″S 18°30′46″O / 33.93167°S 18.51278°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Stigting | 1919 |
Geïnkorporeer op | 1948 |
Saamgesmelt | 1996 |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,8 km2 (2,2 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 14 198[1] |
• Digtheid | 1 831/km2 (4 740/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7430 (Busse) 7405 (Strate) |
Skakelkodes | (021) 531/2 |
Pinelands is 'n sentrale voorstad van Kaapstad en word deur onder meer Observatory, Maitland, Thornton en Mowbray begrens.