Algemeen | |
---|---|
Naam | Pirrool |
Chemiese formule | C4H5N |
Molêre massa | 67,09 g/mol |
CAS-nommer | 109-97-7[1] |
Voorkoms | Liggeel olieagtige vloeistof[2] |
Reuk | soos chloroform |
Reukdrempel | 48,9 dpm |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -23 °C |
Kookpunt | 130,5 °C |
Digtheid | 0,9691 (rel water) |
Oplosbaarheid | onopl. water, opl. alkohol, eter |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | 23,0[3] |
Veiligheid | |
Flitspunt | 38,89 °C |
Selfontbrandingspunt | 550 °C |
LD50 | 98 mg/kg (muis; akuut, oraal) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Pirrool is 'n heterosikliese aromatiese verbinding met die chemiese formule C4H5N. Dit is 'n kleurlose vlugtige vloeistof met 'n neutagtige reuk wat maklik verduister na blootstelling aan lug. Gesubstitueerde afgeleides word ook Pirrools genoem, byvoorbeeld N-metielpirrool, C4H4NCH3
Die pirrool-molekuul kom as ligand in pigment voor, bv. in chlorofil, hemoglobien en indigo. Die nie-aromatiese gehidrogeneerde weergawe word pirrolidien genoem.[2]
<ref>
tag; no text was provided for refs named CL
<ref>
tag; no text was provided for refs named Baran