| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC7 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Siyancuma, Emthanjeni, Umsobomvu, Siyathemba, Ubuntu, Thembelihle, Orania, Kareeberg, Renosterberg | ||
Hoofstad | De Aar | ||
Burgemeester | John Lolwana | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa | ||
Oppervlakte | 103 410 km² | ||
Bevolking | 186 351 (2011) |
Die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in De Aar. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC7.