Pizza Hut

Pizza Hut
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 15 Junie 1958[1]
Hoofkantoor Plano, TexasVerenigde State
Liggings17 639 (2020)
Gebied bedienWêreldwyd (uitgesluit plekke in China, bedryf deur Yum! China en Indië, bedryf deur Yum! Indië)
IndustrieRestaurante
ProdukteItaliaans-Amerikaanse kookkuns, pizza, pasta, buffelsvlerke
MoedermaatskappyYum! Brands wêreldwyd buite China
Yum China binne China
Webwerfpizzahut.com

Pizza Hut is 'n Amerikaanse kitskosrestaurantketting en multinasionale franchise-groep, wat in 1958 in Wichita, Kansas deur Dan en Frank Carney gestig is. Die maatskappy is bekend vir sy Italiaans-Amerikaanse spyskaart, insluitend pizza en pasta, sowel as bykosse en nageregte.

Lande met Pizza Hut afsetpunte

Pizza Hut het meer as 17 640 afsetpunte wêreldwyd (2020), wat dit die wêreld se grootste pizza-ketting maak volgens die aantal liggings. Dit is 'n filiaal van Yum! Brands, Inc., een van die wêreld se grootste restaurantgroepe.

Hulle spyskaart bestaan onder andere uit pizza, pasta, diepgebraaide hoendervlerkies, slaaie, stokbrood en knoffelbrood.

  1. "Inside Pizza Hut's new headquarters in Plano" (in Engels). Wfaa.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2013. Besoek op 10 Maart 2011.

Pizza Hut

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne