'n Plantkundige, botanikus of botanis is 'n wetenskaplike wat die plantkunde bestudeer en beoefen; dit kan hetsy in die veld (in situ) of in die laboratorium (ex situ) geskied.
Hierdie beroep spits hom veral toe op:
die plantkunde toegepas in die landbou, tuinbou en bosbou
natuurbewaring
gewasbeskerming, maar ook onkruiddoding
planteveredeling; ook die veranderlikheid van spesies