Pontederia crassipes | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Commelinales |
Familie: | Pontederiaceae |
Genus: | Pontederia |
Spesie: | P. crassipes
|
Binomiale naam | |
Pontederia crassipes Mart., (1823)
| |
Sinonieme | |
|
Die waterhiasint (Pontederia crassipes) is 'n meerjarige waterplant wat deel van die Pontederiaceae familie is. Die spesie is inheems aan Argentinië, Bolivië, Brasilië, Chili, Colombia, Frans-Guyana, Guyana, Paraguay, Peru, Suriname, Uruguay en Venezuela.
In Suid-Afrika word die plant as 'n onkruid en indringerplant beskou. Dit is 'n erge plaag in die Hartbeespoortdam en Roodeplaatdam naby Pretoria asook in die Karibadam verder noord in die Zambezirivier.