Porterville

Porterville
Foto's van Porterville. Linksbo: Kerkgebou van die Moedergemeente. Regsbo: 'n Smouswinkel op die dorp. Middellinks: Historiese woning in die hoofstraat. Onder: Die dorp se hoofstraat.
Foto's van Porterville. Linksbo: Kerkgebou van die Moedergemeente. Regsbo: 'n Smouswinkel op die dorp. Middellinks: Historiese woning in die hoofstraat. Onder: Die dorp se hoofstraat.
Porterville is in Wes-Kaap
Porterville
Porterville
 Porterville se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°00′S 18°59′O / 33.000°S 18.983°O / -33.000; 18.983
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitBergrivier
Stigting1863
Oppervlak
 • Totaal7,98 km2 (3,08 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal7 057
 • Digtheid884/km2 (2 290/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense21.0%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense76.4%
 • Swart mense1.6%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.0%
 • Engels 1.9%
 • Ander 2.1%
Poskode (strate)
6810, 6811, 6812
Skakelkode022
Die NG kerk op Porterville is ontwerp deur die eerste Afrikaanse argitek, Wynand Louw.

Porterville is 'n dorp in die Wes-Kaap om die Bergrivier Munisipaliteit, aan die voet van die Olifantsrivierberge, 27 km suidoos van Piketberg en 155 km noordoos van Kaapstad.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Porterville". Sensus 2011.

Porterville

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne