Pous Clemens V | |
---|---|
Geboortenaam | Bertrand de Got |
Pontifikaat begin | 5 Junie 1305 |
Pontifikaat eindig | 20 April 1314 |
Voorganger | Benedictus XI |
Opvolger | Johannes XXII |
Gebore | 1264 Villandraut, Frankryk |
Sterf | 20 April 1314 Roquemaure, Frankryk |
Ander pouse genaamd Clemens |
Clemens V was die 195ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1305 tot 1314. Hy is veral bekend vir die opheffing van die Tempeliers en die verskuiwing van die setel van die pous na Avignon in Frankryk.