Pous Leo XI | |
---|---|
Geboortenaam | Alessandro Ottaviano de' Medici |
Pontifikaat begin | 1 April 1605 |
Pontifikaat eindig | 27 April 1605 |
Voorganger | Clemens VIII |
Opvolger | Paulus V |
Gebore | 2 Junie 1535 Florence, Italië |
Sterf | 27 April 1605 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Leo |
Leo XI was die 232ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1 April tot 27 April 1605. Weens sy kort pontifikaat word hy die "blitspous" ("Papa lampo") genoem.