Pous Paulus VI | |
---|---|
Geboortenaam | Giovanni Battista Enrico Antonio Maria Montini |
Pontifikaat begin | 21 Junie 1963 |
Pontifikaat eindig | 6 Augustus 1978 |
Voorganger | Johannes XXIII |
Opvolger | Johannes Paulus I |
Gebore | 26 September 1897 Concesio by Brescia, Italië |
Sterf | 6 Augustus 1978 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Paulus |
Sint Pous Paulus VI | |
---|---|
Gebore | 26 September 1897, Concesio by Brescia, Italië |
Sterfte | 6 Augustus 1978, Rome, Italië |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk |
Saligverklaring | 19 Oktober 2014, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Franciskus |
Heiligverklaring | 14 Oktober 2018, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Franciskus |
Feesdag | 26 September 30 Mei (Ambrosiaanse ritus)[1] |
Attribute | Pouslike klere, pouslike tiara |
Beskermheilige | Aartsbisdom van Milaan,[2] Paulus VI Pouslike Instituut,[3] Tweede Vatikaanse Konsilie,[4] Bisdom van Brescia,[5] Concesio, Magenta, Paderno Dugnano |
Paulus VI (26 September 1897 – 6 Augustus 1978) was die 262ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 15 jaar, 1 maand en 17 dae, van 1963 tot 1978. Hy laat die Tweede Vatikaanse Konsilie wat deur sy voorganger Pous Johannes XXIII begin is, hervat. Hy was die eerste pous wat per vliegtuig om die wêreld gereis het.