Pous Stefanus IV (V) | |
---|---|
Pontifikaat begin | 22 Junie 816 |
Pontifikaat eindig | 24 Januarie 817 |
Voorganger | Leo III |
Opvolger | Paschalis I |
Gebore | Rome, Italië |
Sterf | 24 Januarie 817 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Stefanus |
Stefanus IV (V) was die 97ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Weens die statusverandering van Pous Stefanus (II), was Stefanus IV vanaf die begin van die 13de eeu tot 1961 bekend as Stefanus V en was hy die 98ste pous. Sien Lys van pouse (onderafdeling: Die spesiale geval van Pous Stefanus (II)) vir volle besonderhede.