Pous Urbanus VI | |
---|---|
Geboortenaam | Bartolomeo Prignano |
Pontifikaat begin | 8 April 1378 |
Pontifikaat eindig | 15 Oktober 1389 |
Voorganger | Gregorius XI |
Opvolger | Bonifatius IX |
Gebore | 1318 Napels, Italië |
Sterf | 15 Oktober 1389 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Urbanus |
Urbanus VI was die 202de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1378 tot 1389. Hy was die laaste pous wat nie 'n kardinaal was toe hy verkies is nie. Die naam ‘Urbanus’ beteken 'beskaafde'.