Princeton-universiteit

Princeton-universiteit
Die Princeton-universiteit se Cleveland-toring by die Graduate College

Latyn: Universitas Princetoniensis
Leuse:Deī sub nūmine viget
Leuse in Afrikaans:Onder God se krag floreer hulle
Leuse in Engels:Under God's Power She Flourishes[1]
Gestig:1746
Tipe:Private universiteit
Befondsing:$21,0 miljard[2]
President:Christopher L. Eisgruber
Personeel:1 172
Studentetal:8 010
Voorgraadse studente:5 336[3]
Nagraadse studente:2 674
Doktorale studente:793
Ligging:Princeton, Verenigde State
40°20′33″N 74°39′21″W / 40.34250°N 74.65583°W / 40.34250; -74.65583
Kampus:Voorstedelik, 500 akkers
(2,0 km²)
(Princeton Borough and Township)[4]
Kleure:         Oranje en swart
Bynaam:Tigers
Affiliasies:AAU
URA
NAICU[5]
Webtuiste:princeton.edu

Die Princeton-universiteit is in 1746 gestig as die Kollege van New Jersey in Elizabeth, New Jersey en klasse het die volgende jaar begin. Die kollege was slegs oop vir mans. Dit het later geskuif na Newark en in 1756 na Princeton. In 1896 was die naam Universiteit van Princeton aanvaar.

Die fakulteite het soos volg geopen:

  • Skool vir Ingenieurswese – 1873
  • Graduate School for non-professional higher studies in liberal arts and sciences – 1901
  • Skool vir Argitektuur – 1919
  • Woodrow Wilson School of Public and International Affairs – 1930
  1. "Princeton University Fun Facts" (in Engels). Princeton. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 16 Februarie 2015.
  2. "Princeton endowment earns 19.6 percent return" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2016. Besoek op 16 Februarie 2015.
  3. (en) "Common Data Set", Enrollment statistics, Princeton University, 2012, archived from the original on 30 Desember 2014, https://web.archive.org/web/20141230000155/http://registrar.princeton.edu/university_enrollment_sta/common_cds2012.pdf, besoek op 16 Februarie 2015 
  4. "A Princeton Profile: Local Contributions" (in Engels). Princeton University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2013. Besoek op 16 Februarie 2015.
  5. (en) NAICU – Member Directory

Princeton-universiteit

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne