Priska-Majeje

Priska-Majeje
Priska-Majeje is in Limpopo
Priska-Majeje
Priska-Majeje
 Priska-Majeje se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°41′40.6″S 30°44′55″O / 23.694611°S 30.74861°O / -23.694611; 30.74861
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
HoofplekPhalaborwa
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal0,91 km2 (0,35 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal626
 • Digtheid688/km2 (1 780/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Swart mense100.0%
Taal (2011)
 • Tsonga90.7%
 • Noord-Sotho7.0%
 • Ander2.2%
Poskode (strate)
1337
Skakelkode015

Priska-Majeje is 'n klein nedersetting noordwes van Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Ga-Selwana en Mahale, en dit lê langs die Groot-Letabarivier aan die pad na ATKV Eiland Spa. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 626 gehad.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Priska-Majeje". Sensus 2011.

Priska-Majeje

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne