Pskof-oblast Псковская область | ||||
Die ligging van Pskof-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Noordwestelike | |||
Ekonomiese streek | Noordwestelike | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Pskof | |||
Leier | Andrei Toertsjak | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 673 423 | |||
Volgorde | 66ste | |||
Digtheid | 70,2/km2 | |||
Stedelik | 29,8% | |||
Plattelands | 32,9% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 55 300 km2 | |||
Volgorde | 49ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 60 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.pskov.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Pskof-oblast (Russies: Пско́вская о́бласть, Pskofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik en die hoofstad is Pskof.