Streeksroete R371 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | R374 naby Windsorton | |||
R370 | ||||
Noordpunt | N14 by Lykso | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Reivilo | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R371 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Windsorton met die N14-nasionale pad verbind tussen Kuruman en Vryburg. Die roete begin waar dit van die R374 aftak, wes van Windsorton, dan noordwes gaan en by Mount Rupert die R370 deel vir 5 km en digby die Spitskopdam gaan die roete noordwes deur Boetsap, Blesmanspos, Reivilo en sluit by die N14 aan by Lykso waar die roete eindig.