Streeksroete R513 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | R511 suid van Brits 25°41′35″S 27°53′00″O / 25.69296°S 27.88328°O | |||
M17 M20 R80 R101 N1 R573 R515 R568 | ||||
Oospunt | R104 by Bronkhorstspruit 25°48′18″S 28°44′47″O / 25.80498°S 28.74627°O | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Akasia (Pretoria) Cullinan | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R513 is 'n streeksroete wat Brits met Bronkhorstspruit in Suid-Afrika verbind. Die roete begin waar dit van die R511 aftak 10 km suidoos van Brits, en oos gaan. Dit maak 'n verspringende kruising met die M17-motorweg, gaan verby Akasia, kruis die M20-motorweg, kruis die R80 in Pretoria en volg Rachel de Beerstraat, deel die R101 vir 1,7 km, volg Zambeziweg ooswaarts, kruis die N1-nasionale pad, gaan verby die R573 afdraai, gaan deur Cullinan, kruis die R515, deel die R568 vir 2,6 km en eindig waar dit by die R104 in Bronkhorstspruit aansluit.