Provinsiale roete R60 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur WKDVOW | ||||
Lengte | 112 km (70 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | N1 naby Worcester | |||
R43 in Worcester R62 naby Ashton | ||||
Suidoospunt | N2 naby Swellendam | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Worcester Robertson Ashton Swellendam | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R60 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat langs die Breederiviervallei loop en Worcester met Swellendam verbind via Robertson. Dit bied ook ’n hoëspoed-snelwegskakel tussen die N1- en die N2-nasionale paaie. [1]