Ratanang | |
---|---|
Koördinate: 29°7′2″S 24°46′30″O / 29.11722°S 24.77500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Xhariep |
Munisipaliteit | Letsemeng |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,84 km2 (0,32 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 231 |
• Digtheid | 5 037/km2 (13 050/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 17.6% |
• Swart mense | 81.4% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 88.4% |
• Tswana | 4.1% |
• Sotho | 3.7% |
• Engels | 1.2% |
• Ander | 2.1% |
Poskode (strate) | 8710 |
Poskode (posbusse) | 8710 |
Skakelkode | 053 |
Ratanang is 'n nedersetting in die westelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Ratanang waar die dorp Jacobsdal se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 4 231 gehad.[1]