Ray Charles

Ray Charles
Ray Charles tydens sy laaste konsert
Agtergrondinligting
GeboortenaamRay Charles Robinson
Gebore23 September 930
Albany, Georgia
Sterf10 Junie 2004 (op 73)
Beverly Hills, Kalifornië
Beroep(e)Sanger, pianis
InstrumenteKlavier, saksofoon
Jare aktief1947–2004
Webwerfraycharles.com

Ray Charles (1930–2004) was ’n blinde Amerikaanse sanger, liedjieskrywer en pianis wat in die 1950’s en 1960’s gewild was. Sy bekendste liedjies sluit in "Georgia" (1960) en "I Can’t Stop Loving You" (1962). Hy het ’n groot invloed op soul-musiek gehad.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Ray Charles

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne