Remvalskerm

'n B-52H Stratofortress gebruik sy groot remvalskerm vir landing.
'n RAF Typhoon gebruik 'n remvalskerm vir ekstra remkrag tydens sy landing.

'n Remvalskerm is 'n valskerm wat ontwerp is om ontplooi te word vanaf 'n vinnigbewegende voorwerp om dit te verstadig, om beheer en stabiliteit te bied, of as 'n gidsvalskerm om later 'n groter valskerm te ontplooi. Dit is in 1912 in Rusland uitgevind deur Gleb Kotelnikov.


Remvalskerm

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne