Retief Odendaal | |
Burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metro
| |
---|---|
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 September 2022 | |
Voorafgegaan deur | Eugene Johnson |
Lid van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2014 | |
Lid van die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer
| |
Ampstermyn 22 Mei 2019 – 4 Augustus 2022 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 28 Mei 1982 Port Elizabeth, Oos-Kaap |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Eggenoot/-note | Anne-Marie Potgieter |
Kind(ers) | 2 |
Retief Odendaal (gebore 28 Mei 1982) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 21 September 2022 as die Uitvoerende Burgemeester van Nelson Mandelabaai dien. Hy was 'n Lid van die Provinsiale Wetgewer in die Oos-Kaap vir die Demokratiese Alliansie en was die skadulid van die Uitvoerende Raad (LUR) vir Finansies, Landelike Ontwikkeling en Landbouhervorming van Mei 2019 tot Augustus 2022.