Richtersveld

Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Vetplante in die Richtersveld.

Ligging van Richtersveld op 'n kaart (Suid-Afrika)
Richtersveld
Richtersveld
Ligging van die Richtersveld in Suid-Afrika
Koördinate: 28°17′24″S 17°08′11″O / 28.29000°S 17.13639°O / -28.29000; 17.13639
Lande Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe Kultureel
Kriteria iv, v
Verwysings 1265
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2007  (31ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Ligging van die Richtersveld binne die Noord-Kaap in Suid-Afrika

Die noordelikste deel van Namakwaland staan bekend as die Richtersveld. Hierdie afgesonderde gebied het bekend geraak weens sy ryk mineraalbronne. Later jare is dit deur die meer avontuurlustige toeriste ontdek. Op natuurkundige sowel as kulturele gebied is die Richtersveld uniek.


Richtersveld

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne