Roedtan | |
---|---|
Koördinate: 24°35′54″S 29°04′50″O / 24.59833°S 29.08056°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Waterberg |
Munisipaliteit | Modimolle–Mookgophong |
Stigting | 1956 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,00 km2 (0,39 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 98 |
• Digtheid | 98/km2 (250/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 16.3% |
• Swart mense | 83.7% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 40.8% |
• Tsonga | 20.4% |
• Engels | 13.3% |
• Afrikaans | 11.2% |
• Ander | 14.3% |
Poskode (strate) | 0580 |
Poskode (posbusse) | 0580 |
Skakelkode | 015 |
Roedtan is 'n klein dorpie op die Springbokvlakte in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Nabygeleë dorpe sluit in Naboomspruit en Marble Hall. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 98 gehad, waarvan 16% Blank was.