Roleleyathunya | |
---|---|
Koördinate: 29°59′0″S 27°1′0″O / 29.98333°S 27.01667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Xhariep |
Munisipaliteit | Mohokare |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,99 km2 (1,15 vk. myl) |
Hoogte | 1 099 m (3 606 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 955 |
• Digtheid | 1 992/km2 (5 160/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.07% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 99.1% |
• Ander | 0.23% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 60.3% |
• Xhosa | 35.4% |
• Afrikaans | 1.2% |
• Gebaretaal | 1.2% |
• Ander | 1.9% |
Poskode (strate) | 9958 |
Poskode (posbusse) | 9958 |
Skakelkode | 051 |
Roleleyathunya is 'n nedersetting in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika. Roleleyathunya is aangrensend noord van die dorp Rouxville en word 99% deur swartes bewoon. Volgens die 2011-sensus het Roleleyathunya 'n bevolking van 5 955 gehad.[1]