Ronald Lamola | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 Mei 2019 | |
Vise | John Jeffery Inkosi Phathekile Holomisa |
---|---|
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Michael Masutha |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Ronald Ozzy Lamola 21 November 1983 |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Winnie Msiza |
Professie | Politikus, prokureur |
Ronald Ozzy Lamola (gebore op 21 November 1983) is 'n Suid-Afrikaanse prokureur en politikus en sedert Julie 2024 die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking. Hy het van Mei 2019 tot Julie 2024 as die Minister van justisie en korrektiewe dienste gedien. Hy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika, lid van die regerende African National Congress (ANC) en die voormalige vise-president van die ANC se jeugtak.