Rooijakkals[1] Tydperk: Plioceen[2] – Onlangs
| |
---|---|
Rooijakkals naby Wolfsnes in westelike Etosha Nasionale Park, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. mesomelas
|
Binomiale naam | |
Canis mesomelas (Schreber, 1775)
| |
Verspreiding |
Die rooijakkals (Canis mesomelas) (ook genoem 'n silwerrugjakkals) is 'n spesie van die jakkals wat in twee gebiede in Afrika versprei is wat 900 km van mekaar af weg is. Een van die twee gebiede is Suider-Afrika, waar die rooijakkals in Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe aangetref kan word. Die ander gebied is langs die oostelike kuslyn in die lande Kenia, Somalië en Ethiopië.[4]
<ref>
tag; no text was provided for refs named BBJ