Rostof-oblast

Rostof-oblast
Ростовская область
Die ligging van Rostof-oblast in Rusland.
Die ligging van Rostof-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Suidelike
Ekonomiese streek Noord-Kaukasiese
Stigting 13 September 1937
Regering
Hoofstad Rostof aan die Don
Leier Wasili Goloebef
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 4 277 976
Volgorde 6de
Digtheid 42,44/km2
Stedelik 67,2%
Plattelands 32,8%
Statistiek
Oppervlakte 100 800 km2
Volgorde 32ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 61, 161
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.donland.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Rostof-oblast (Russies: Росто́вская о́бласть, Rostofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Suidelike Federale Distrik en die hoofstad is Rostof aan die Don.


Rostof-oblast

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne