Rudolf Diesel | |
---|---|
Rudolf Diesel in 1883 | |
Gebore | 18 Maart 1858 |
Sterf | 30 September 1913 (op 55) |
Nasionaliteit | Duitse Keiserryk |
Beroep | Ingenieur, uitvinder, entrepreneur |
Bekend vir | uitvinder van die dieselenjin |
Eggenoot | Martha Diesel (née Flasche) |
Kinders | Rudolf Jr., Heddy en Eugen |
Ouer(s) | Elise Diesel en Theodor Diesel |
Handtekening | |
Rudolf Diesel (Parys, 18 Maart 1858 – Engelse Kanaal, 30 September 1913) was die uitvinder van die dieselenjin.